Kristanna Loken

Kristanna Loken
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 8 Oktober 1979 (1979-10-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kristanna Loken (gebore 8 Oktober 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Terminator 3: Rise of the Machines (2003), BloodRayne (2005), Lime Salted Love (2006), en In the Name of the King: A Dungeon Siege Tale (2007).


Developed by StudentB